Welkom by ons forum julle! Bloem is nie te ver van die Noordwes af nie! Ek en Dewald het vir Len,Donderdag ontmoet! Ja Len het by ons kom kuier en vir ons n geskenk saam gebring van Bloem af! Dit was great om nog n vis-geek te ontmoet! Dankie vir die kort kuier Len! Volgende keer dan moet ons n braai hou!